One man’s trash is another man’s treasure
Support your local Hospice charity shop

05 December 2020

Rustenburg – Hospice Rustenburg is a non-profit organisation established in 1997 to provide palliative care to patients with life threatening illnesses and to support their families. This service is free of charge with a nominal admission fee thanks to ongoing support from the community.

Churches & NGO News

Read More

 

HELP ‘N BOER

02 December 2020

Rustenburg – Voer vir ‘n Boer is gestig deur ‘n paar Rustenburgse besigheidsmanne om boere in droogtegeteisterde areas te help met voer vir hul vee, kos vir hul gesinne en die basiese behoeftes van hul werkers. Voer vir 'n Boer is afhanklik van skenkings vanaf die gemeenskap wat hulle in staat stel om die boere te kan help.

Churches & NGO News

Read More

 

Help Care 2B Kind to make Christmas special

02 December 2020

Rustenburg – Care 2B Kind is a registered non-profit organisation that helps people in need. They currently assist 318 children, 335 adults and 107 pensioners with food parcels, toiletries, school stationary, baby products, formula milk, and diapers.

Churches & NGO News

Read More

 

AfriForum Rustenburg maak ‘n verskil.

02 December 2020

Rustenburg – Die AfriForum-tak in Rustenburg het dié organisasie se #VegEnBou-veldtog voortgesit toe hul op Dinsdag 10 November by Laerskool Vastrap aan 57 gesinne kos geskenk het wat hul vir twee maande deur sal trek.

Churches & NGO News

Read More

 

DBV blik skud

01 December 2020

Rustenburg – Die Rustenburg Diere Beskermings Vereniging (DBV) beplan ‘n prettige insameling op Saterdag 28 November. Wees op die uitkyk vir lede van die DBV wat op verskeie plekke in Rustenburg gaan staan en blik skud. Gebruik daai kleingeld in die bakkie vir ‘n goeie doel en help hulle om fondse in te samel.

Churches & NGO News

Read More