Rustie-atlete gekies vir die ASA NW-span
19 April 2021
Rustenburg – Baie geluk aan die volgende Hoërskool Rustenburg atlete wat gekies is vir die Noordwes-span wat vanaf Woensdag 7 April tot 11 April aan die Athletics South Africa (ASA)-klubkampioenskappe te Paarl gaan deelneem het:
Sport & School News
RUSTIE SWEMMER TOPS IN DIE NOORDWES
19 April 2021
Rustenburg - Simoné Henning ‘n Graad 8 leerder van die Hoërskool Rustenburg, wat tydens die Noordwes swemprysuitdeling, aangewys is as die Junior Victrix Ludorum, asook die beste 100m vlinderslag swemmer in die Noordwes.
Sport & School News
RUSTIE NOMMER EEN IN SUID-AFRIKA
19 April 2021
Rustenburg - Baie geluk aan Liandri de Wet, ‘n Hoërskool Rustenburg Graad 9 leerder, wat tydens die afgelope Suid-Afrikaanse klubkampioenskappe (ASA) vanaf Woensdag 7 April tot 12 April in Paarl goud in skyfwerp behaal het. Sy gooi ‘n allemintige 46.07m. Nie net het hierdie afstand haar nommer een in Suid-Afrika gemaak nie, dit was ook haar persoonlike beste.
Sport & School News
Engen supports Caring4Girls
12 April 2021
Brits – Since 2018 Engen has adopted 37 schools and reached 18,084 schoolgirls. On 31 March, 134 learners at Bakwena Secondary School in Brits received hygiene hampers, ensuring that the girls remain in school during their monthly menstrual cycles for the remainder of the year.
Sport & School News
Van toeka se tyd…
12 April 2021
Rustenburg - Tydens die assesseringsweek het Laerskool Silwerrand Primary se Graad 4 leerders hulle eie museum-uitstalling gehad by die skool. Dit was groot pret om van voorwerpe uit die verlede te leer.
Sport & School News
Protea Atletiek klub pronk in die Paarl
12 April 2021
Rustenburg - Protea Atletiek Klub se middelafstand atlete wat as deel van die Noordwes Noord span deelgeneem het aan die SA Atletiek Kampioenskappe in die Paarl vanaf Woensdag 7 April tot 10 April.
Sport & School News
RUSTIE-RUITERS PRESTEER TYDENS EERSTE SKOU
12 April 2021
Rustenburg - Baie geluk aan die volgende ruiters met hulle prestasies tydens die 1ste kwalifiserende rondte vir 2021 by Stokkiesdraai, op 12 - 14 Maart:
Sport & School News
Varsity Cup 2021
12 April 2021
Results :
Fixtures:
8 April
14:00 Maties vs UWC
15:00 NMU Madibaz vs CUT
16:00 UJ vs UP-TUKS
19:00 Wits vs UCT Ikeys
19:00 Shimlas vs NWU
11 April
14:00 UCT Ikeys vs UJ
15:00 UWC vs NMU Madibaz
16:00 CUT vs Shimlas
17:00 NWU vs UP-TUKS
19:00 Maties vs Wits.
Neuseeland Aotearoa Super Rugby
Results:
Fixtures:
10 April
09:05 - Highlanders vs Chiefs
11 April
05:35 - Hurricanes vs Crusaders
Australian Domestic
Results:
Fixtures:
9 April
11:45 Rebels vs Western Force
10 April
11:45 Reds vs Brumbies
Sport & School News
RUSTIE IN SA ELITE
RUGBY-OEFENGROEP
07 April 2021
Rustenburg – Baie geluk aan Michael Pieterse, wat ingesluit is in die SA o/18-Elite rugby-oefengroep. Sterkte ook vir die verdere proewe wat volg. Hoërskool Rustenburg is baie trots op hierdie prestasie!
Sport & School News
RCC verower die tawwe Adventure Race
07 April 2021
Rustenburg – Marc Venter, Petrus Bredell, Louis Bredell junior, en Louis Bredell senior het deelgeneem aan ‘n uitdagende Adventure Race te Parys op Saterdag 27 Maart. Die resies wat bestaan het uit ses bene – drie hardloop, twee fiets, en een roei op die Vaalrivier met ‘n kajak. Dit het hul 7ure en 18min geneem om die wedren te voltooi.
Sport & School News
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly