2021 Ses Nasies Kampioenskappe

23 February 2021

Engeland vs Italië
Op Twickenham druk die bleekbene ses drieë om gemaklik 41-18 teen die Azurris te wen. Jonny May het vir Engeland ‘n skitterende drie gedruk waaroor daar nog vir jare gepraat sal word. Nou seker nie by ‘n braai nie... Die Italianers verloor vir die 29ste agtereenvolgende keer sedert 2015 en mens wonder of hulle nie dalk in ‘n ander kompetisie moet gaan deelneem nie. Alle respek aan Franco Smith wat nou die nuwe coach van die Azurris is. Engeland speel volgende teen Wallis met die Italianers wat teen Ierland moet uitdraf.

Sport & School News

Read More

 

Deel van die Bergsigspan

23 February 2021

Rustenburg – Baie welkom aan Tsiamo Mogale, Ruan Andreas, Jennifer Krugel, Ryan Labuschagne, Shaandre Fourie, en Milo Ntshanga. Bergsig Akademie is opgewonde om julle as deel van die Bersgsigspan te hê. 

Sport & School News

Read More

 

Laerskool Silwerrand Primary’s school news

23 February 2021

Laerskool Silwerrand Primary’s school news

Sport & School News

Read More

 

2021 Ses Nasies Kampioenskap

16 February 2021

Frankryk vs Italië
Die Franse speel puik ruggas en druk sewe drieë en klop Italië 50-10. Die Franse Hane is sommer vroeg in die seisoen stert in die lug en kan pronk met die goeie oorwinning oor Italië. Die Hane gaan gewis hierdie seisoen die ander nasies harde bene laat kou. Hulle volgende wedstryd is teen Ierland op Sondag 14 Februarie om 17:00. Italië gaan teen Engeland Saterdag om 16:15 uitdraf.

Sport & School News

Read More

 

WELKOM BY RHS!

16 February 2021

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg (RHS) is baie opgewonde oor elke nuwe Rustie-personeellid wat met hul unieke kennis, vaardighede en ervaring deel word van die Rustie-kampus! FOTO: Agter van links: Tristen Bourne, Naas Olivier, Danelle Bisschoff, Carli Grobler, Leana Sharp, en Jané Venter. Voor van links: Anske Bourne, Jan van Staden, Colin Mendoza, Zani Janssen, en Kyla Bezuidenhout.

Sport & School News

Read More

 

Fedhealth Platinum Trail Run 

16 February 2021

Buffelspoort – The ATKV Buffelspoort Resort will be buzzing with excitement on Sunday 6 June 2021 with eager trail running enthusiasts toeing the line to take on the 8th edition of the much-anticipated Fedhealth Platinum Trail Run. Possessing the perfect balance between challenge and reward, the Fedhealth Platinum Trail Run routes feature the best trails on offer in the North West Province.

Sport & School News

Read More

 

Learning from the best

16 February 2021

Rustenburg – Those who follow South African martial arts activities will be well aware of how kancho Albert Venter has contributed immensely to the development of the discipline by passing on his skills to the next generation. 

Sport & School News

Read More

 

Fluit-fluit, my storie is uit
Curriebeker Finaal – 20/21

05 February 2021

‘n Finaal van drama ou grote! ‘n Eerste finaal ooit in Januarie! ‘n Eerste finaal ooit sonder toeskouers! ‘n Eerste finaal ooit waar die game gestop moet word weens ‘n elektriese storm wat oppad is... en ‘n Eerste finaal ooit wat daar twintig minute bykomende speeltyd was om ‘n resultaat te kon kry. 

Sport & School News

Read More

 

Impala rugby club needs sponsorship    

05 February 2021

Rustenburg – Impala Rugby Club is looking forward to the 2021 season, and appeal for sponsors to help them meet the costs of activities such as the maintenance of their home ground.

Sport & School News

Read More

 

Curriebeker 20/21 Semi-Finale

01 February 2021

Bulle vs Leeus
Op Loftus het die kwik tot 36°C gestyg en die gemoedere seker tot 46°C ou grote. Dit was helwarm en gelukkig was daar na 20 minute ‘n waterbreek tot lafenis van stomende bulle en leeus. Die Bulle het met halftyd 11-0 voorgeloop. 

Sport & School News

Read More