Articles
Social & Community News
08 April 2024
Ons onthou met liefde wyle Skyler du Toit, maar drie daggies oud, oorlede op 28 Maart 2024. Die oorwinningsdiens vind op Dinsdag 9 April 2024 om 11:00 plaas te His Vision Kerk, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Op 1 April 2024 is Nicolaas Thorpe na sy Hemelhuis op die ouderdom van 59. Hy gaan baie gemis word deur almal wat hom geken het. Sy diens vind op Vrydag 5 April 2024 om 11:00 plaas vanuit die Rots Gemeente, Rustenburg. ‘n Liefdesdiens gelewer deur Martin’s Rustenburg, 014 592 0037. 
Ons onthou met liefde wyle Sarel Jansen van Rensburg (82), oorlede op 2 April 2024, pa van Saaiks, Chester en Hadley. Sy roudiens vind op Saterdag 6 April 2024 om 10:00 plaas vanuit die Waterval Gemeente, Grasdak Kerk, Johannesburgpad R24, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Emma du Preez, oorlede op 27 Maart 2024, slegs ‘n paar dae voor haar 74ste verjaarsdag. Haar oorwinningsdiens vind op Maandag 8 April 2024 om 11:00 plaas vanuit die Gereformeerde Kerk, Postmastraat, Rustenburg Sentraal.
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Die roudiens van wyle Ria Leadly (68), oorlede op 1 April 2024, vind op Vrydag 5 April 2024 om 11:00 plaas vanuit die Nuwe Apostoliese Kerk, Lukasstraat, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 

 

Share this article with a friend...