Articles
Social & Community News
22 March 2024
Join us in mourning the enormous loss of the late Jane Ryan (70), who passed away on 11 March 2024. Her life celebration service will take place Saturday 23 March 2024 at 11:00 from the Hervormde Kerk, Tuine Gemeente, Cuccoo Avenue in Rustenburg. For more information, contact Cobus on 081 379 8919 or Wilna on 074 200 2687 at Econo Funerals. A Service with love and dignity through Econo Funerals.
Op die ouderdom van 92 het Edna Rosie Cronje na haar Hemelse-huis gegaan op 9 Maart 2024. Sy gaan baie gemis word deur almal wat haar geken het. Haar roudiens word gehou op Vrydag 22 Maart in Rustenburg om 11h00. ‘n Liefdesdiens gelewer deur Martin’s Begrafnisdienste Rustenburg, 014 592 0037.
Die troosdiens van wyle Roy van Straaten, oorlede op 17 Maart 2024, ‘n dag voor sy 31ste verjaarsdag, vind op Maandag 25 Maart 2024 om 11:00 plaas vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord Rustenburg (reg langs Toledo Spur). Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Die troosdiens van wyle Stephanus de Beer (57), oorlede op 16 Maart 2024, vind op Vrydag 22 Maart 2024 om 11:00 plaas vanuit die Kruislig Kerk op die ou Pretoria pad te Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Die troosdiens van wyle Elphia Oberholzer (44), oorlede op 17 Maart 2024, vind op Vrydag 22 Maart 2024 om 14:30 plaas vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord in Koorsboomstraat te Rustenburg (reg langs Toledo Spur). Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Die troosdiens van wyle Denise Lourens (71), oorlede op 15 Maart 2024, vind op Donderdag 21 Maart 2024 om 11:00 plaas vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord in Koorsboomstraat te Rustenburg (reg langs Toledo Spur). Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Ons onthou met liefde vir Flip van der Merwe (69), oorlede op 16 Maart 2024. Sy diens het op Woensdag 20 Maart 2024 om 11:00 plaasgevind te Rietvlei begraafplaas in Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Dit was ‘n baie hartseer dag op 12 Maart 2024 toe Sonjalina van Jaarsveld oorlede is op die ouderdom van 78. Haar stem is stil en haar plek is leeg. Sy het diep spore getrap in almal se lewens wat haar geken het. Sy gaan baie gemis word. Haar verassingsdiens het plaasgevind op Woensdag 20 Maart vanuit Die Rots Gemeente Rustenburg. ‘n Liefdesdiens gelewer deur Martin’s Begrafnisdienste Rustenburg, 014 592 0037.
Ons onthou met liefde Dean Maartens (64), oorlede op 13 Maart 2024. Ons vier sy lewe op Vrydag 22 Maart 2024 om 11:00 vanuit die AGS Kerk Oase van Hoop in Joubertstraat, Oos Einde, Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Ons onthou met liefde vir Kotie Walkinshaw (64), hier in die foto saam met haar kleinkinders. Haar gedenkdiens het op Maandag 18 Maart 2024 in Rustenburg plaasgevind. Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Ons onthou met liefde vir Phillip Geldenhuis (65), oorlede op 13 Maart 2024. Sy troosdiens vind op Saterdag 23 Maart 2024 om 11:00 plaas vanuit die PPK Berachah, 46 Kiepersollaan te Mooinooi. Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Ons onthou met liefde vir Henna Cornelius (85), oorlede op 14 Maart 2024. Ons het haar lewe op Dinsdag 19 Maart 2024 gevier vanuit die Hervormde Kerk Rustenburg Suid Gemeente te Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Ons onthou met liefde vir Jacques-Ricardo Gibson (44), oorlede op 14 Maart 2024. Ons vier sy lewe op Saterdag 23 Maart 2024 om 11:00 vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord Koorsboomstraat te Rustenburg (reg langs Toledo Spur). Dra asseblief ‘n denim met ‘n oranje hemp of bloes indien u die diens bywoon. Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

 

Share this article with a friend...