Articles
Social & Community News
13 October 2023
Ons onthou met liefde wyle Noël van Niekerk (77) oorlede op Donderdag 28 September 2023. Diensbesonderhede sal op ‘n latere stadium bekend gemaak word. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Die troosdiens van die wyle Ronnie Day-Garden (50) oorlede op Vrydag 6 Oktober 2023 vind plaas op 12 Oktober om 11:00 vanuit die Gereformeerde Kerk Rustenburg Wes, 260 Klopperstraat, Rustenburg. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. Alternatief kan u ook Yolanda skakel op 083 576 0221. Let asseblief die dragkode is vrolik en kleurvol, Ronnie was baie lief vir blou. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.    

 

Share this article with a friend...