Articles
Sport & School News
25 November 2021

Rustenburg – Baie geluk aan die volgende leerders wat aangewys is as die top akademiese presteerders vir die derde kwartaal. 

Marli Harmse – Dux leerder en veelsydigste leerder Graad 12.
Karla Malan – Hoogste gemiddeld Graad 11
Melissa Venter – Hoogste gemiddeld Graad 10. 
Celita Lehmann – Hoogste gemiddeld Graad 9. 
Makanaka Makotore –
Hoogste gemiddeld Graad 8

#FosteringASenseOfCommunity 

Share this article with a friend...