Articles
Social & Community News
30 October 2020

Rustenburg – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Kashané aand-tak het ‘n virtuele sessie gehad met Henry-John Williams van Mpumalanga op Dinsdag 13 Oktober.

Henry-John is 'n binnenshuise ontwerper, radio aanbieder, teksskrywer, en uitvoerende kunstenaar. Tydens die touwysmaak sessie het hy die groep oor die nuutste neigings in binnehuisversierings op 'n beperkte begroting geleer.

Om aan te sluit by die dinamiese groep dames, kontak voorsitter Charmaine Olivier op 083 469 5505.

 

Theresa Graham, die gasvrou vir die aand, en Henry-John Williams op die skerm.
VLU Kashané aand-tak lede.

 

Share this article with a friend...