Articles
Sport & School News
13 April 2018

Rustenburg – Die span van Magalieskruin Voortrekkers het op 14 Maart hulle 40ste bestaansjaar gevier! In 1978 het Leon Rossouw by Laerskool Proteapark, die Magalieskruin gestig en van daar af het hul jaar vir jaar gegroei. 


Hulle leer kinders nie net van leierskap sowel as bruikbare nuwe vaardighede nie maar ook van die ABC’s... A: moderne Afrikanerskap, B: positiewe Burgerskap, en C: konsekwente Christenskap.  


Vir meer inligting oor die Magalieskruin Voortrekkers, kontak Carien van Niekerk by

073-192 8850. 

Die Magalieskruin Voortrekkers het die Rustenburgse Brandweermanne onlangs gaan leer ken.

 

Share this article with a friend...