Articles
Headline News
09 February 2018

Rustenburg – Die volgende leerlinge van Bergsig Akademie het puik presteer by die NTS Invitational Gala tussen 2-4 Februarie te Pretoria.


Chris Nel (kategorie: 13-14jr) kom 8ste in die 100m rugslag. Marinet van der Walt (kategorie 13-14jr) verower 3 plekke: 7de in die 100m vlinderslag; 3de (Brons) in die 100m rugslag; en 7de in die 200m rugslag.


Gideon Wolmarans (kategorie: 13-14jr) verower 5 plekke: 2de (Silwer) in die 1500m vryslag; 3de (Brons) in die 400m vryslag; 3de (Brons) in die 200m IM; 1ste (Goud) in die 400m IM; en 3de (Brons) in die 200m vryslag.

Gideon Wolmarans aan linkerkant.
Marinet van der Walt

 

Share this article with a friend...