Articles
Government & Municipal News
20 April 2018

Koster – AfriForum se tak in Koster nooi lede van die gemeenskap om hul herorganiseringsvergadering by te woon.


Die besonderhede is as volg:
Datum:  Woensdag 25 April 2018
Tyd:    18h00
Plek:      NWK Saal
Dié tak se fokus is op veiligheid, die aanspreek van swak munisipale dienslewering en gemeenskapsgedrewe inisiatiewe.
AfriForum uitnodiging

Share this article with a friend...