Vis en vrede – dìs wat Waterkloof belowe!
Koster – As jy op soek is na ’n bekostigbare en rustige naweekwegbreek in die hartjie van die natuur, hoef jy nie verder te soek as Waterkloof Hengeloord by Kosterdam nie. Hierdie gewilde hengel- en kampeerplek bied iets vir die hele gesin – van voorskoolse kinders wat gratis kan ingaan, tot volwassenes wat die stilte van die dam kan geniet teen slegs R50 per dag.
Die tariewe is vriendelik vir sak en siel:
Waterkloof Hengeloord is ‘n ideale bestemming vir hengelliefhebbers, natuurliefhebbers en families wat saam herinneringe wil maak. Kontak Waterkloof Hengeloord by 072 137 5267 om jou staanplek te bespreek!
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly