Doves Funerals Rustenburg extends their heartfelt condolences to the family and loved ones of the late Chrissie Botha, born on 16 January 1972, who sadly passed away on 14 January 2025.
A funeral service will be held in her honour on Thursday 23 January 2025 in Rustenburg.
For more information, contact 014 592 1233 or 073 209 272.Doves Funerals Rustenburg extends their heartfelt condolences to the family and loved ones of the late David Mofokeng, born on 14 May 1969, who sadly passed away on 12 January 2025.
A funeral service will be held in his honour on Saturday 25 January 2025 in Bloemfontein.
For more information, contact 014 592 1233 or 073 209 272.CaptionDoves Funerals Rustenburg extends their heartfelt condolences to the family and loved ones of the late Eliseu Calvino Manhique, born on 18 October 1972, who sadly passed away on 14 January 2025.
A funeral service will be held in his honour on Saturday 25 January 2025 in Xai-Xai, Mozambique.
For more information, contact 014 592 1233 or 073 209 272.Kom deel die lewensviering van wyle Rachel Fourie (71 jaar), oorlede op 19 Januarie 2025. Ons groet haar op Vrydag 24 Januarie 2025 om 11:00 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.Ons het wyle Hans Pieterse (64 jaar), oorlede op 15 Januarie 2025, gegroet op Dinsdag 21 Januarie 2025 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.Kom deel die lewensviering van wyle Santie Boshoff, oorlede op 18 Januarie 2025. Ons groet haar Maandag 27 Januarie 2025 om 11:00 vanuit die Gereformeerde Kerk Sentraal, Postmastraat, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.Kom deel die lewensviering van wyle Frik Erasmus (56 jaar), oorlede op 17 Januarie 2025. Ons groet hom op Donderdag 24 Januarie 2025 om 11:00 vanuit die Agape Gemeente, Cuccoolaan, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.Join us in mourning the enormous loss of the late Arnaldo de Freitas Nobrega (81), who passed away on 19 January 2025. His life celebration service will take place on Sunday 26 January 2025 at 11:00 from the Most Holy Redeemer Catholic Church, Rustenburg.
For more information, contact Cobus on 081 379 8919 or Wilna on 074 200 2687 at Econo Funeral and Cremation Services – a service with love and dignity.Kom deel die lewensviering van wyle Piet Smit (64 jaar), oorlede op 18 Januarie 2025. Ons groet hom op Donderdag 24 Januarie 2025 om 13:00 vanuit die NG Kerk Moedergemeente Fatima Bhayatstraat, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.Doves Funerals Rustenburg extends their heartfelt condolences to the family and loved ones of the late Mantho Agnes Rampoli, born on 16 November 1967, who sadly passed away on 7 January 2025.
A funeral service will be held in her honour on Saturday 25 January 2025 in Lesotho.
For more information, contact 014 592 1233 or 073 209 272.Op 19 Januarie 2025 moes die familie afskeid neem van hul geliefde Pieter Christiaan Espach, op die ouderdom van 80. Hy het baie mense se lewens aangeraak en gaan onthou word. Sy plek is leeg en sy stem stil, maar hy sal voortleef in almal se harte wat hy agtergelaat het. Sy diens vind op Maandag 27 Januarie 2025 plaas vanuit die Herformde Kerk, Rustenburg, om 11:00.
‘n Liefdesdiens gelewer deur Martin’s Begrafnis en Verassings dienste – 014 592 0037.Met groot hartseer deel Hoërskool Rustenburg die nuus dat hul geliefde hekwag, Pheneous, oor die naweek oorlede is.
Sy vriendelikheid en warm glimlag het ‘n spesiale plek in ons almal se harte gevind. Ons nooi almal uit om ’n gedenkblommetjie by die hoofhek te plaas as ‘n teken van liefde en dankbaarheid vir die kosbare mens wat hy was. Rus in vrede, Pheneous. Jy sal altyd in ons herinneringe leef.