Articles
Social & Community News
26 July 2024
Join us in mourning the enormous loss of the late Chantelle Hopkins (43), who passed away on 22 July 2024. The celebration service of her beautiful life will take place Thursday 25 July 2024 at 11:00 from the Methodist Church, Brink Street, Rustenburg. 
For more information, contact Cobus on 081 379 8919 or Wilna on 074 200 2687 at Econo Funeral and Cremation Services – a service with love and dignity through Econo Funerals.
Ons onthou met liefde wyle Elna du Plooy (53) van Koster se Absa bank, oorlede op 20 Julie 2024. Haar roudiens vind op Maandag 29 Julie 2024 om 11:00 plaas vanuit die Agapé Kerk Rustenburg Kampus, Cuckoolaan. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Gert Ferreira (84), oorlede op 22 Julie 2024. Die begrafnisdiens vind op Saterdag 27 Julie 2024 om 10:00 plaas te Langberg Begraafplaas in Brits. Die troosdiens daarna sal plaasvind by die kapel te Wigwam Landgoed. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Annemarie Ebersohn (76), oorlede op 18 Julie 2024. Haar roudiens vind op Saterdag 27 Julie 2024 om 11:00 plaas vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Issie Bester (71), oorlede op 18 Julie 2024. Die roudiens vind op Vrydag 26 Julie 2024 om 11:30 plaas vanuit die Volle Evangelie Kerk, Zendelingstraat, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Buks de Ridder (60), oorlede op 14 Julie 2024. Hy was ‘n bekende figuur, werksaam by Netcare Ferncrest hospitaal. Sy begrafnis vind op Vrydag 26 Julie 2024 plaas te Rietvlei Begraafplaas. Die troosdiens daarna sal plaasvind vanuit die Sewendedag Adventiste Kerk, Ebonylaan 4, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
‘n Baie hartseer dag vir die familie en vriende van Belinda Olivier, wat op 19 Julie 2024 na haar hemelhuis gegaan het, op die ouderdom van 65. Haar plek is leeg en haar stem is stil, maar sy sal altyd onthou word vir die wonderlike mens wat sy was. Haar roudiens vind op Vrydag 26 Julie 2024 plaas vanuit die NG Moeder Gemeente om 11:00. 
‘n Liefdesdiens gelewer deur Martin’s Begrafnisdienste Rustenburg 014 592 3007.
Skielik en sonder afskeid is Charlo Jarrodt Joubert op 19 Julie 2024 oorlede op die ouderdom van 18. Hy gaan baie gemis word deur almal wat hom geken het. Hy het diep spore in baie mense se lewens getrap in die kort tyd wat hy op aarde was. Sy diens vind op Vrydag 26 Julie plaas om 13:00 vanuit Baptiste Kerk, Wildevylaan 87, Rustenburg. 
‘n Liefdesdiens gelewer deur Martin’s Begrafnisdienste Rustenburg 014 592 3007.

Ons onthou met liefde wyle Babie van der Merwe (93), oorlede op 20 Julie 2024. Die begrafnisdiens vind op Saterdag 27 Julie 2024 om 10:00 plaas vanuit die APK Afrikaanse Protestante Kerk, Bovenstraat, Rustenburg, vanwaar die stoet sal vertrek na die familie begraafplaas vir die teraardebestelling. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 

 

 

 

 

Share this article with a friend...