Articles
Social & Community News
01 July 2024
Ons onthou met liefde wyle Chris Grobler (63), oorlede op 21 Junie 2024. Ons het hom Woensdag 26 Junie 2024 gegroet vanuit die Kapel by Econo Begrafnisdienste. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde ‘n fenomenale vrou, wyle Carol Gamble Botha (63), oorlede op 19 Junie 2024. Ons het haar Woensdag 26 Junie 2024 gegroet vanuit die Nederduitse Hervormde Kerk, Kemptonpark Oos. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Skielik en sonder afskeid is Piet (Petrus Johannes) Bisschoff op 19 Junie 2024 oorlede op die ouderdom van 61. Sy vrou, kinders, familie, en vriende gaan hom baie mis. Sy plek is leeg en sy stem is nou stil, maar hy sal onthou word. Sy roudiens het op Dinsdag 25 Junie 2024 plaasgevind vanuit die NG Bergsig Gemeente. 
‘n Liefdesdiens gelewer deur Martin’s Begrafnisdienste Rustenburg 014 592 3007.

 

Share this article with a friend...