Articles
Social & Community News
19 June 2024
Join us in mourning the enormous loss of the late Gerrie (Oupa Koekie) du Toit (81), who passed away op 7 June 2024. The celebration service of his life will take place on Friday 14 June 2024 at 11:00 from the Kosmos Hall at Rusoord Old Age Home, Rustenburg.  
For more information contact Cobus on 081 379 8919 or Wilna 0742002687 at Econo Funerals and Cremation Services – a service with love and dignity through Econo Funerals.
Ons onthou met liefde wyle Pieter Louw (72), oorlede op 4 Junie 2024. Sy roudiens vind op Donderdag 13 Junie 2024 om 11:00 plaas vanuit die Gereformeerde Kerk Rustenburg-Wes,  Klopperstraat 260, Proteapark. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Martie van Niekerk (83), oorlede op 6 Junie 2024. Haar roudiens vind op Dinsdag 18 Junie 2024 om 11:00 vanuit die AGS Kerk Rustenburg, hoek van Ridder en Joubertstraat, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Riaan (oupa Lappies) Labuschagne (72), oorlede op 5 Junie 2024. Sy roudiens vind op Saterdag 15 Junie 2024 om 11:00 plaas vanuit die NG Kerk Bergsig Gemeente, hoek van Brink en Betlehemrylaan, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Ons onthou met liefde wyle Hennie Venter (67), oorlede op 6 Junie 2024. Sy roudiens vind op Vrydag 14 Junie 2024 om 11:00 plaas vanuit die NG Kerk Bergsig Gemeente, hoek van Brink en Betlehemrylaan, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Wiesa Naudé (59), oorlede op 8 Junie 2024. Haar roudiens vind op Vrydag 14 Junie 2024 om 11:00 plaas vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 

 

Share this article with a friend...