Articles
Social & Community News
07 June 2024
Ons onthou met liefde wyle Tessa Steyn (51), oorlede op 28 Mei 2024. Haar roudiens het op Woensdag 5 Junie 2024 om 11:00 plaasgevind vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Join us in mourning the enormous loss of the late Manuela Correira (78), who passed away on 31 May 2024. The celebration service of her beautiful life took place on Wednesday 5 June 2024 at 11:00 from His Vision Church, Rustenburg.  
For more information contact Cobus on 081 379 8919 or Wilna on 074 200 2687 at Econo Funeral and Cremation Services. A service with love and dignity through Econo Funerals.
Die troosdiens van wyle Lenie Uys (87), oorlede op 30 Mei 2024, vind op Saterdag 8 Junie 2024 om 11:00 plaas vanuit die OAK Moepellaan, Protea Park, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Friedel Behrens (85), oorlede op 28 Mei 2024. Sy roudiens vind op Donderdag 6 Junie 2024 om 11:00 plaas vanuit die Lutherse Kerk, Kroondal.  
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 

 

Share this article with a friend...