Articles
Social & Community News
03 June 2024
Wouter Meiring is gebore op 16 Oktober 1995 en oorlede op 8 Mei 2024. Hy laat ‘n groot leemte onder sy familie en geliefdes. Die roudiens het reeds plaasgevind vanuit die Rustenburg Krematorium en Leading Lihgt Begrafnisdienste se Kapel. 
Die Rustenburg Krematorium en Leading Light Begrafnisdienste bid die familie krag en sterkte toe. Enige navrae kan verwys word na Rustenburg Krematorium en Leading Light Begrafnisdienste – ‘n diens met waardigheid en respek, 014 592 8441 of 073 903 4862. 
‘n Hartseer dag het vir ons as familie aangebreek om afskeid te neem van ons geliefde Lourens Stephanus Daniel Coetzer. Hy is op 14 Mei 2024 oorlede en laat ‘n groot leemte onder sy geliefdes en familie. Die roudiens het reeds plaasgevind vanuit NG Bergsig Gemeente, Rustenburg. Die Rustenburg Krematorium en Leading Light Begrafnisdienste bid die familie krag en sterkte toe. Enige navrae kan verwys word na Rustenburg Krematorium en Leading Light Begrafnisdienste – ‘n diens met waardigheid en respek, 014 592 8441 of 073 903 4862. 

3sdsdds.jpg

Op 24 Mei 2024 is ons geliefde Johannes Phillippus Jurie Groenewald oorlede. Hy laat ‘n groot leemte onder sy geliefdes. Hy sal baie deur sy familie en vriende gemis word. Die diens vind op Saterdag 1 Junie 2024 om 10:00 plaas by die Rustenburg Krematorium Kapel. 
Die Rustenburg Krematorium en Leading Light Begrafnisdienste bid die familie krag en sterkte toe. Enige navrae kan verwys word na Rustenburg Krematorium en Leading Light Begrafnisdienste – ‘n diens met waardigheid en respek, 014 592 8441 of 073 903 4862. 
Our beloved Pauline Mmamokele Mafoko was born on 23 November 1960 and passed away on 26 May 2024. She will be missed by her family and friends. The service will be on the 1 June 2024 at 07:00 in Lekgalong. 
The management and staff of Leading Light Funerals and Rustenburg Crematorium pray for the family in this time of sorrow. Any enquiries can be directed to Rustenburg Crematorium and Leading Light Funerals – a service with dignity and respect, 014 592 8441 or 073 903 4862.
Op 18 Mei 2024 is ons geliefde Daniel Johannes Bresler oorlede. Hy laat ‘n groot leemte onder sy geliefdes. Hy sal baie deur sy familie en vriende gemis word. Die diens vind op Vrydag 31 Mei 2024 om 10:00 plaas by die Rustenburg Krematorium Kapel. 
Die Rustenburg Krematorium en Leading Light Begrafnisdienste bid die familie krag en sterkte toe. Enige navrae kan verwys word na Rustenburg Krematorium en Leading Light Begrafnisdienste – ‘n diens met waardigheid en respek, 014 592 8441 of 073 903 4862. 
Ons onthou met liefde wyle Sarel Janse van Rensburg (48), oorlede op Saterdag 25 Mei 2024. Sy roudiens vind op Saterdag 1 Junie 2024 om 11:00 plaas vanuit die Hervormde Kerk, Tuine, 8 Cuckoolaan, Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 

 

Share this article with a friend...