
Nie vandag nie, griep!
Rustenburg – Arrie Nel Biblio Plaza Apteek suster Ina Visser en Arrie Nel Kloof Apteek suster Retha Botha het op Donderdag 28 Julie ‘n paar van die Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys (BGO) jongspan ingeënt teen griep.
Die griepinspuiting het hulle beskerm toe die griep virus ‘n draai kom maak het.
#FosteringASenseOfCommunity
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly