Articles
Social & Community News
13 July 2018

Rustenburg – Flinke hande en goeie oordeel het pragtige blomme vorendag gebring! Die Vroue Landbou Unie (VLU) Kashané-aandtak het by Estelle Grundling geleer hoe om kunstige blomme van papier te maak op 19 Junie.

Van links: Ansie van Wyk, Charmaine Olivier, Theresa Graham, Salome Bosch, Estelle Grundling en Daleen Roos.

 

Share this article with a friend...