Articles
Social & Community News
29 June 2018

Rustenburg – Reinett van der Walt het die Vroue Landbou Unie (VLU) Kashané aand-tak voorverlede week meer kom vertel van dieresorg en watter produkte die beste sal wees vir jou vierpotige kindertjies.

Hier bedank gasvrou Daleen Roos vir Reinett van der Walt vir haar leersame praatjie.

 

Share this article with a friend...