Sluit aan by die Peglerae Damesklub
Rustenburg – Die Peglerae Damesklub is ‘n Christelike, Afrikaanse sosiale klub en kom maandeliks byeen.
By die laaste byeenkoms het Anneke van As en Lena-Marie Lotheringen die groep meer geleer hoe om ‘n stamboom saam te stel. Vir enige navrae skakel Jeanette 082-456 0404.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly