Peglerae Damesklub
Rustenburg – Die Peglerae Damesklub sal op Dinsdag, 22 Mei, by die Sonskyn Aftreeoord byeen kom. Díe sosiale klub is Christelik en Afrikaans georiënteer. Vir enige navrae, skakel Jeanette by 082-456 0404.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly