Articles
Social & Community News
04 May 2018

Rustenburg – Die Peglerae Damesklub het op Vrydag, 20 April, vergader in die saal van Sonskyn Aftreeoord. Díe sosiale klub is Christelik en Afrikaans georiënteer.


Met die byeenkoms was Ansie Theron, arbeidsterapeut, die gasspreker vir die dag. 
Die volgende byeenkoms sal 22 Mei plaasvind, weer by die Sonskyn Aftreeoord. 
Vir enige navrae, skakel Jeanette by 082 456 0404.

Share this article with a friend...