Articles
Social & Community News
09 February 2018

Rustenburg – Bespreek vandag jou kaartjies na Pieter Naudé se Valentynsdans op Vrydag, 9 Februarie. 

Díe makietie vind plaas van die WA van Zyl-saal. Kaartjies beloop slegs R80 per persoon. 
Vir enige navrae en/of besprekings, kontak Zelda Vermeulen by 083-248 8504.

 

Share this article with a friend...