Articles
Social & Community News
02 February 2018

Rustenburg – Theunis Peens het op Saterdag, 20 Januarie, op die h/v Arend en Helen Joseph begin skoonmaak. 

“Ek wil hierdie Saterdag, 27 Januarie, gebruik om ontslae te raak van al die vullis. Daarom vra ek die gemeenskap om asseblief te kom help vanaf sowat 14h00. Indien enige iemand ook ‘skip’ dienste kan borg, sal dit baie waardeer word. Laat my asseblief weet as jy kan deel wees van die skoonmaak aksie,” sê Peens in ‘n onderhoud met die Platinum Weekly koerant. 


Vir verdere inligting, kontak Peens by 084 645 6607 of besoek die facebook-blad Rustenburg 95.  

Share this article with a friend...