Landsdienskamp laat harte klop en vriendskappe blom
Rustenburg – Laerskool Vastrap se leerders het van 1 tot 4 Julie 2025 deelgeneem aan die Provinsiale Landsdienskamp by Warthog Inn — ’n onvergeetlike avontuur gevul met spanbou, leierskapsontwikkeling en kultuurerkenning. Die kamp het nie net ’n platform gebied vir persoonlike groei nie, maar ook ’n gulde geleentheid vir die vorming van nuwe vriendskappe en herinneringe wat lank sal hou.
Photo: Vastrappers op ’n lekker rit vol leer, lag en landsdiensgees!
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly