Articles
Sport & School News
25 October 2024

Rustenburg – Koster Gekombineerde Skool het op Vrydag 11 Oktober 2024 hul splinternuwe Studente Raad vir 2025 aangekondig, en dit was beslis ‘n dag vol inspirasie. 

Die aankondiging het saamgeval met ‘n geleentheid om die AfriForum Jeugtak se Jeugleierskap konferensie in Potchefstroom by te woon. Met inspirerende sprekers soos Doktor Chris Lombard, wat gefokus het op die krag van temperament en motiverende leierskap, het die dag die nuwe leiers bewapen met wenke om hul leierskapvaardighede te slyp vir ‘n wen-wen toekoms. Baie geluk aan ons 2025 studente raad!

Share this article with a friend...