Articles
Sport & School News
20 May 2024

Rustenburg – Op Saterdag 11 Mei 2024 het Laerskool Vastrap se landloopatlete uitgeblink by die tweede byeenkoms van die Atletiek Noord Wes Noord (ANWN) klublandloopliga, gehou by Hoërskool Grenswag.

Die jong atlete het met groot entoesiasme en vasberadenheid deelgeneem, en hul vaardighede op die baan ten toon gestel. Die roete is met passie aangedurf, en die Vastrap-skoolgees het sterk deurgekom gedurende die byeenkoms. Baie geluk aan al die Vassies se skitterende atlete vir hul merkwaardige prestasies!

Main photo: Amelie Terblanché

Owen Barnard
Tumé Hanekom

 

Share this article with a friend...