Articles
Sport & School News
29 April 2024

Rustenburg – Baie geluk aan Karah Gouws van Laerskool Vastrap wat uitgekies is om vanaf 27 April tot 1 Mei 2024 aan die Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaak Kampioenskappe in Benoni deel te neem. Ons wens Karah alle sterkte en sukses toe vir die kompetisie!

Share this article with a friend...