Impala o/21 brul!
Rustenburg – Impala rugbyklub se o/21 manne het gebrul op Saterdag, 26 Mei, in ‘n stryd teen Centurion rugbyklub.
Centurion het les opgesê toe die Impala manne hul oorwin met 31-24.
“Ons spangees is tops, maar ons kan verbeterings aanbring aan ons struktuur. Ons semi finaal lê voor. Ons manne is goed voorbereid en gefokus. Ons hoop om die beker huistoe te bring,” aldus Gerard Fouche, kaptein van die span.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly