Articles
Sport & School News
01 June 2018

Rustenburg – Soos ‘n dieselmotor het die Newrak Impala Eerstes goed spoed opgetel en die Centurion rugbyklub geklop met ‘n telling van 42-28 op Sondag, 13 Mei.

Die dag het deel uitgemaak van die SuperSport Challenge waar Tafel Lager Griquas teen die Toyoya Cheetahs, en die Luiperds teen die Sharks te staan gekom het.

Die Newrak Impala Eerstes speel die bal rég onder Centurion uit!

 

Share this article with a friend...