Articles
Sport & School News
25 May 2018

Rustenburg – Die Platinum Weekly is die kans gegun om ‘n speler van die Newrak Impala eerstespan gesig tot gesig te ontmoet op Saterdag, 19 Mei. Hierdie manne is beslis spelers agter wie jy jou tokse kan agterna gooi!

Dumisani Matyeshany staan 1.86cm hoog, is 37 jaar oud en weeg sowat 103kg. Díe kragman het rugby in sy are en speel al vir die afgelope 26 jaar die beste game ter wêreld, waarvan die laaste ses jaar vir die Newrak Impal Eerste span is. Dumisani se hart lê by die bosveld en hy jag graag.

Hou die spasie dop vir opkomende blyke op Newrak Impala manne!

Share this article with a friend...