Articles
Sport & School News
27 April 2018

Rustenburg – Saterdag 21 April het Newrak Impala se eerstespan weer die toeskouers op hul voete gehad toe hulle teen die Nakka Bulle gespeel het op Impala se tuisvelde. Newrak Impala het Naka Bulle 58-43 geklop.

Dit was opwindende wedstryd – van die toeskouers se stemme is skoon hees geskreeu!

Die volgende wedstryd vind plaas op Sondag, 13de Mei, by Impala Rugby Klub wat op SuperSport uitgesaai sal word. Die fluitjie blaas om 10h00 – pen solank in die dagboek!

Dumisani Matyeshana, Newrak Impala eerstespan vleuel in aksie teen die Naka Bulle
Die Newrak Impala manne oppad vir ‘n wen drie – daar is geen keer aan hulle nie!

 

Share this article with a friend...