Articles
Sport & School News
20 April 2018

Rustenburg – ‘n Handjievol Little Genius Naskool leerders het op Vrydag, 6 April, die Rustenburgse Dierebeskermingsvereniging (DBV) besoek.

Die kleingoed het hulself gate uit geniet met die diertjies en te heerlik met hul gespeel. Die naskool leerders het die DBV

Kinders het ook kos, speelgoed en komberse vir die behoeftige diere saamgebring. Little Genius Naskool en ouers het ook ‘n bedrag van ‘n R1000.00 aan die DBV geskenk.

“Graag maak ons van die geleentheid gebruik om dankie te sê aan die DBV wat dit vir ons moontlik gemaak het vir die besoek.”

Mariney Barnard

 

Share this article with a friend...