Articles
Sport & School News
30 March 2018

Rustenburg – Die Hoërskool Rustenburg (RHS) is baie trots op die verskeidenheid aktiwiteite wat hul aan leerders bied om hulle volle potensiaal te bereik. Tydens die April vakansie gaan 22 van die Hoërskool Rustenburg se spanne op toer en kultuur aktiwiteite soos landsdiens, oor die nasionale grens. 

Ons wens elke sport- en kultuuraktiwiteit deelnemer sterkte toe. Julle is wonderlike ambassadeurs van die Hoërskool Rustenburg! 

Van links: Kapteine van onderskeie sport spanne: Heinrich Grobler, eerste seunshokkie spankaptein; Imoné Trytsman, eerste netbalspan kaptein; Gustav van Staden, eerste rugbyspan kaptein; en Diandi Kruger, eerste dogters hokkiespan kaptein.

 

Share this article with a friend...