Articles
Sport & School News
23 February 2018

Op Saterdag, 17 Februarie, neem die Hoërskool Rustenburg deel aan die Varsity atletiekbyeenkoms in Potchefstroom. RHS se seuns- en dogters spanne eindig onderskeidelik in die 3de plek en die skool as geheel ook 3de. ‘n Besondere gelukwensing aan Nicola van der Merwe wat as Senior Victrix Ludorum aangewys is. 

Nicola van der Merwe

 

Share this article with a friend...