Articles
Sport & School News
23 February 2018

Op Woensdag, 14 Februarie neem die top 10-atlete van die Hoërskool Rustenburg deel aan die top 10-byeenkoms by die Tuks-stadion. RHS ding sterk mee teen die beste skole in die land en eindig 8ste uit 70 skole. Baie geluk aan elke leerder wat hier deelgeneem het! 

Voor van links: Riandre Botha, Inaldi Uys, Chelize Swart, Nicola van der Merwe, Desere Mostert, en Marli van der Westhuizen. Agter van links: Tian Gorrie, Estian Heyneke, Emile Geyser, Keanu Verwey, en Johan de Wet. Afwesig: Deline Mpiti, Marguerite Raaths, en Jaunco van der Merwe.

 

Share this article with a friend...