Articles
Sport & School News
26 January 2018

Rustenburg – Dít is hoe die Hoërskool Rustenburg hul nuwe personeel welkom heet. BAIE GELUK, BAIE WELKOM EN BAIE DANKIE! 

“Baie geluk met die keuse wat jy uitgeoefen het om as personeellid by die Hoërskool Rustenburg aan te sluit. Baie welkom by die Rustie-kultuur, waar ons strewe daarna om volle potensiaal te bereik. Baie dankie dat ons die voorreg het om die kundigheid, kennis en ervaring wat jy na die tafel toe bring, aan te wend.” 

Voor van links: Suné Potgieter, Nadia Bester, Natasha Kriel en Yvette Streicher. Middel van links: Eugene le Maitre, Jana van Rensburg, Dalinda Kotze, Carike Rossouw, Ronel du Toit en Marianne Ray. Agter van links: Eugene Jonker, Jacques Joubert, Janski Ceronio en Visser Daubert.

 

Share this article with a friend...