Articles
Sport & School News
25 January 2018

Rustenburg – Spiere is gebult en rekords is gebreek by vanjaar se Bergsig Akademie interhuis op
Vrydag, 19 Januarie.

Efcee Claase verbeter ‘n rekord: o/19 verspring met 6,76m.
Andricus Douwie verbeter ‘n rekord: o/19 110m hekkies in 15.50 sekondes.
Ronen Oosthuizen verbeter ‘n rekord: o/19 1500m landloop in 4 ure, 13 minute en 80 sekondes.

 

Share this article with a friend...