Articles
Sport & School News
18 January 2018

Rustenburg – Die jaar het afgeskop en Impala se manne is alreeds aan die oefen. Enige iemand wat by die Rustenburg Impala klub wil aansluit, is meer as welkom om hoofafrigter, Nico Le Roux, te kontak by 073-177 8299. Oefentye vir die o/19 en o/21 en senior spelers is Maandae, Dinsdae en Donderdae om 18h00-19h30.

“Enigeen is ook meer as welkom om die manne tydens oefening te kom ondersteun. Kom loer gerus!” sê Naas Olivier, Newrak Impala Rugby klub besigheidsbestuurder.

Share this article with a friend...