Articles
Crime & Accidents News
01 November 2024
Bekende juwelier Ben Willemse is oorlede op 25 Oktober 2024 op die ouderdom van 72. Hy gaan gemis word deur sy vrou Susan, kinders, kleinkinders en familie wat vir hom baie lief was. Hy was ‘n geliefde en steunpilaar in baie se lewens. Die begrafnis vind op Vrydag 1 November 2024 om 12:00 plaas vanuit die NG Kerk Proteapark, 25 Witstinkhoutlaan, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Ons onthou met liefde wyle Frikkie du Plessis (30), oorlede op 28 Oktober 2024. Sy roudiens vind op Donderdag 31 Oktober 2024 plaas om 11:00 vanuit die AGS Deo Gloria, 19 Waterboomlaan, Proteapark, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Op 28 Oktober 2024 moes die familie afskeid neem van hul geliefde Johan Geyer, op die ouderdom van 39. Sy plek is leeg en sy stem is nou stil. Maar hy sal in almal se harte voortleef en baie gemis word. Sy diens vind plaas vanuit die Woord en Lewe Sentrum, Rustenburg, op Vrydag 1 November om 14:00. 

‘n Liefdesdiens gelewer deur Martin’s Begrafnisdienste, Rustenburg, 014 592 0037.

 

Share this article with a friend...