Articles
Crime & Accidents News
18 May 2018

Rustenburg – Die begrafnis van wyle Danie Pieterse (17), leerling van Hoërskool Grenswag, vind plaas op Donderdag, 17 Mei om 14h00 vanuit die Volle Evangelie Kerk te Zendelingstraat 17.

Vandaar sal die stoet vertrek na die Donkerhoek begraafplaas vir die teraardebestelling.
Danie is op Saterdag, 12 Mei, oorlede weens ‘n gru motorongeluk. 


Vir verdere navrae, skakel Cobus by 081-379 8919 of Wilna by 074-200 2687 van Econo Begrafnis-dienste. 


Ons betuig ons innige meegevoel aan die ouers, vriende en familie van Danie. 

Wyle Danie Pieterse (17)

 

Share this article with a friend...