Articles
Crime & Accidents News
13 April 2018

Rustenburg – Jaco Voster van die CSI Spesiale taakspan het op Dinsdag, 13 Maart, die Vroue Landbou Unie (VLU) Kashané aand-tak kom toespreek oor hul werksaamhede. 


Jaco het vertel wat die eenheid van SAPS doen wanneer hulle by ‘n misdaad toneel aankom en hoe hulle insekte versamel om vas te stel hoe lank ‘n persoon al oorlede is. Hy was bygestaan deur kaptein Marike Ackerman van die Phokeng polisie eenheid.

Van links: Anne Heyneke (gasvrou van die geleentheid) en kaptein Marike Ackerman.

 

Share this article with a friend...