Schools & sport

Rugga nuus

21 August 2026 · Platinum Weekly

2026 Curriebeker

UITSLAE
Vrydag 14 Augustus
• Lions XV 29-38 Boland
• Griekwas 55-21 Sharks XV
Saterdag 15 Augustus
• Pumas 29-7 Stormers XV
Sondag 16 Augustus
• Bulls XV 52-63 Cheetahs

BEPALINGS
Vrydag 21 Augustus
• Pumas 15:00 Griekwas
• Bulls XV 17:05 Stormers XV
• Sharks XV 19:05 Lions XV
Sondag 23 Augustus
• Cheetahs 15:00 Boland

2026 Rugby’s Greatest Rivalry Tour

Die Kiwi’s het die Bulls die afgelope
Saterdag op Loftus met 50-19 gepiets en gewys hulle is hier om ruggas te speel. Die AB’s speel Dinsdag 25 Augustus om 19:00 teen die Lions in Jo’burg.

Die eerste van vier toetse is op die rugga-spyskaart vir die fynproewers, maar beslis nie vir sissies nie. Hierdie rillerreeks skop
Saterdag 22 Augustus om 17:05 op Ellispark af.

Die praat is vir eers verby – nou kom die werklikheid van ’n stryd tussen twee rugbyreuse waar geen genade getoon gaan word nie. Go Bokke!

Nag ou grote...