In liefdevolle herinnering | In remembrance

Gerhard du Plessis

4 September 2026 · Platinum Weekly

Gerhard du Plessis

Ons onthou met baie liefde wyle Gerhard du Plessis (76), oorlede op 27 Augustus 2026. Sy gedenkdiens vind op Donderdag 3 September 2026 plaas om 11:00 vanuit die NG Kerk, Bergsig-Gemeente, h/v Brink en Bethlehemstraat, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.