In liefdevolle herinnering | In remembrance

Lindie van Schalkwyk

11 September 2026 · Platinum Weekly

Lindie van Schalkwyk

Ons onthou met liefde wyle Lindie van Schalkwyk (50), oorlede op 7 September 2026. Haar dankseggingsdiens sal op Woensdag 16 September 2026 om 11:00 plaasvind vanuit die Hervormde Kerk, Rustenburg-Suid Gemeente, Kockstraat 153.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.