Solly Gearicke

Ons onthou met liefde wyle Solly Gearicke (56), oorlede op 13 September 2026. Ons vier sy lewe Saterdag 19 September 2026 om 09:00 vanuit die NG Kerk, Karlienpark, vanwaar die stoet sal beweeg na die Karlienpark Begraafplaas.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
