In liefdevolle herinnering | In remembrance

Willem Meüter

18 September 2026 · Platinum Weekly

Willem Meüter

Ons onthou met liefde wyle Willem Meüter (67), oorlede op 10 September 2026. Ons het hom op Woensdag 16 September 2026 gegroet vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.