INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook →
Platinum Weekly
Rustenburg • North West
Fostering a sense of community

In liefdevolle herinnering | In remembrance

Local voices. Real stories. A community connected.

Lettie Botha
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Lettie Botha

Ons onthou met liefde wyle Lettie Botha (88), oorlede op 30 Augustus 2026. Haar roudiens vind op Vrydag 4 September 2026 plaas om 14:00 vanuit die Ou Apostoliese Kerk, Proteapark-gemeente, Moepellaan, Rustenburg.

Jannie (Lieb) Liebenberg
In liefdevolle herinnering | In remembrance

Jannie (Lieb) Liebenberg

Ons onthou met liefde wyle Jannie (Lieb) Liebenberg (86), oorlede op 23 Augustus 2026. Sy begrafnis vind op Vrydag 4 September 2026 plaas om 11:00 te Thabazimbi Begraafplaas.